Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit - Kollege wat diplomas en grade in teologie, besigheids- en gemeenskapsontwikkeling bied. Tweetalige werf met foto's en algemene inligting..
Op die Snykant - Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede..
Openbaring van Johannes - Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting..
SA Christen - Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels..
Sermoen - Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne..
Theophil-artikels - Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers..
Truth Exposed - Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf..
Visnet - Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde..
Voice of Prophesy Bybelskool - Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede..
Help build the largest human-edited
directory on the web.