Kanaal 7 - Radiostasie van Media vir Christus, 'n maatskappy sonder winsbejag geregistreer onder artikel 21 van die Maatskappyewet, wat aan geen ander organisasie of kerk verbind is nie..
Overvaal Stereo - Streeksradiostasie vir die Noordwes, Noord-Vrystaat en Suid-Gauteng, Suid-Afrika. Nuusbrokkies, personeelbesonderhede en aktuele kwessies..
Radio Afrikaans - Internetradiostasie wat fokus op Afrikaanse inhoud..
Radio Kansel - Christelike radiostasie. Programgids en jeug- en kinderdagstukkies..
Radio Kierieman - Boeremusiekstasie, met klankvoer in Realaudio en 'n ander klankformaat. Nuus, grappies, resepte, taalbladsye..
Radio Rosestad - Musiek in Afrikaans en Engels, uitgesaai vanuit Bloemfontein, Suid-Afrika.
Radio Sonder Grense - Hoof-Afrikaanse radiostasie van die SABC. Jongste nuus en webuitsaaifasiliteit..
Help build the largest human-edited
directory on the web.